TOC

This article is currently in the process of being translated into Afrikaans (~98% done).

XAML:

What is XAML?

XAML, staan vir eXtensible Application Markup Language, dit is Microsoft se variant van XML om GUI te beskryf. In vorige GUI raamwerke, soos WinForms, 'n GUI was geskep in dieselfde taal wat jy sou gebruik om op mekaar in te werk vir die GUI, bv. C# of VB.NET en dit word gewoonlik in stand gehou deur die ontwerper (bv. Visual Studio), maar met XAML, is Microsoft besig om 'n ander pad te volg. Net soos met HTML, kan jy nou baie maklik jou GUI skryf en verander.

Hierdie is nie regtig 'n XAML studieklas nie, maar ek sal jou kortliks vertel hoe om dit te gebruik, sedert dit so 'n belangrikke deel van WPF is. Of jy nou 'n Venster of 'n Webwerf bladsy skep, sal dit bestaan uit 'n XAML dokument en sy meegaande kode lêer, wat saam die Venster/Webwerf bladsy opmaak. Die XAML lêer beskryf die raakvlak met al sy elemente, terwyl die meegaande kode lêer al die gebeurtenisse kan hanteer asook die vermoë verskaf om die Venster/Webwerf bladsy met XAML te beheer.

In die volgende hoofstukke sal ons kyk na how XAML werk en hoe jy dit kan gebruik om jou raakvlak te skep.